โ›บ
๐Ÿ”— โš™๏ธ

Weghardloop from Honger Monster by Swart

Tracklist
2.Weghardloop3:19
Lyrics

Ek's uit by die ruit
Ek't vanaand finaal vir myself besluit
en ek droom daagliks daar's iets beter
en mens het blykbaar net een lewe

Ek staan op die rand
My nuwe lewe bloei aan die onderkant
en ek sweer ek't 'n duisend redes
en die beste tyd is nou

Ek wil in die niet/nuut verdwyn
en nooit weer terugkyk
Vryheid is net 'n woord
tot jy regtig fokkin weghardloop

Ek wil in die niet/nuut verdwyn
en nooit weer terugkyk
Vryheid is net 'n woord
tot jy regtig fokkin weghardloop
Sal jy nooit hier kan verdwyn
en nooit weer terugkyk
Vryheid is net 'n woord
tot jy regtig fokkin weghardloop

Credits
from Honger Monster, track released September 11, 2013
written by SWART
LicenseAll rights reserved.
Tags
Recommendations