โ›บ
๐Ÿ”— โš™๏ธ

Sirkels from Honger Monster by Swart

Tracklist
3.Sirkels3:14
Lyrics

Ek wil al my kettings afbreek
Grys geboue om laat keer
Soos 'n golf wat nooit wil breek nie
Soos 'n skip op die bodem van die see

Ek's 'n engel sonder vlerke
Ek's 'n duiwel met my horings afgesny
Die gevoel in my raak al hoe sterker
Daar's 'n leeu wakker hier binne-in my

Vir ewig
in sirkels
Alles al duisend keer probeer
Sien die lig
wil deurbreek
Die keer is dalk de laaste keer

As ek kon glo in wonderwerke
As ek bonatuurlik krag kon kry
Hierdie om-en-om gesprekke
is net nie meer genoeg vir my

Vir ewig
in sirkels
Alles al duisend keer probeer
Sien die lig
wil deurbreek
Die keer is dalk de laaste keer

Credits
from Honger Monster, released September 11, 2013
LicenseAll rights reserved.
Tags
Recommendations