Laaste Sigaret from Honger Monster by Swart
Tracklist
| 4. | Laaste Sigaret | 3:02 |
Lyrics
Jy's die laaste trekkie
van my laaste sigaret
Soos om alles te onthou
wat jy wou vergeet het
'n Kop vol geheime
kan jou nie kwalik neem
'n Bottel goedkoop wyn
't maar net aangeneem
Jy het al te veel
gebloei om om te gee
Jy het al te veel
gebloei om om te gee
Ek is in 'n hemel
oorgeverf in swart
Al die goue strate
Donker soos jou hart
As jy lag begin die son skyn
As jy huil begin dit reën
Ek wil binne-in jou inklim
en jou bloedpomp by jou steel
'n Kop vol geheime
kan jou nie kwalik neem
'n Bottel goedkoop wyn
't maar net aangeneem
Jy het al te veel
gebloei om om te gee
Jy het al te veel
gebloei om om te gee
Credits
from Honger Monster,
track released September 11, 2013







