🔗 ⚙️

Die Masjien from Honger Monster by Swart

Tracklist
9.Die Masjien2:31
Lyrics

My vriend, jy weet dit
Jy's net 'n deel van die masjien

Geen rus, geen vrede
Jy weet ons almal het ons prys

Wees skoon en tevrede
Wees onoorspronklik soos jou kloon

Ek soek die vreemde
en hierdie wêreld is te klein

...en ek het geleer
As jy soek sal jy bloed moet sweet
soos 'n dier op jou knieë
Oppad nêrens heen
My hart is vol rook ek weet
Ek's 'n dier op my knieë

Fok dit, ek's oor dit
Niks wat jy sê kan my oorreed

Ek voel nie beter
Dit groei in my soos 'n wilde roos

Ek het geleer
As jy soek sal jy bloed moet sweet
soos 'n dier op jou knieë
Oppad nêrens heen
My hart is vol rook ek weet
Ek's 'n dier op my knieë

Credits
from Honger Monster, track released September 11, 2013
written by SWART
LicenseAll rights reserved.
Tags
Recommendations