CF en Werner is eintlik in 'n Engelse elektroniese groep, a Skyline on Fire. Hulle het per ongeluk een Afrikaanse liedjie geskryf, en toe nog een, en weer 'n keer. Daar het jy dit: koeël deur die kerk.