Gode Dans from Gees by Die Wolf Projek
Tracklist
| 6. | Gode Dans | 0:58 |
Lyrics
Gode dans in die skemer
in sirkels om die vuur
die maskers glim in die uur
om en om in midwinter reverie
Osiris sterf
en Isis strooi vel en been
terwyl die Gode dans en ween
die koning is dood
‘n nuwe koning kom
Vier rigtings vir elke element
bring die wyn vir sakrament
die bene en vel word vas gewerk
Osiris kom terug van dood se vlerk
die koning was dood
die koning is terug
Gode dans en ‘n koning se kroon
word geplaas op gesalfde hoof
die koning bestyg die troon
Heil Osiris
Heil Die Kroon
© 2014 allen simpson
Credits
from Gees,
released October 24, 2024
Voorleser: Allen Wolfie Simpson
Voorleser: Allen Wolfie Simpson
License
All rights reserved.Recommendations
Scenic Routes Deluxe Edition Remastered & Expanded (Plus Long Walk Home Bonus Tracks)by The Lost Dogs
Ticket To Fameby Decisive Pink
Sunshine and Cyanideby Garretson & Gorodetsky
Pale Bloomby Lucy Kruger & The Lost Boys
Finis Amoris Estby Pageant Mum
Sunlight Echoesby Whitelands
drowning dogsby We Are Only Human Once

