🔗 ⚙️

Nooit Weer by Danie Nel

Tracklist
1.Nooit Weer3:47
Lyrics

Nooit Weer – Danie Nel
© 2018 Words and Music: Daniel J. Nel

Reg deur die koue nag
Hou U by my wag
Beskerm U my hart

Soms is die dae lank
Met niemand aan my kant
Net U wat by my staan

Waarom
Het U aan my gedink toe
Ek net ‘n sondaar was?
Nooit weer
Sal ek U naam vergeet
U vul my deur en deur

Die wêreld is nie my huis
By U voel ek tuis
So ek dra my kruis

Want eendag sal die stryd
Van my liggaam teen tyd
My gees neem na U troon

Stof na stof en gees na Gees
My hart van klip is nou van die vlees genees
Stof na stof en gees na Gees
Die Huis van God is waar ek gaan wees

Credits
released April 6, 2018
Music and Lyrics: Daniel J. Nel
All instruments: Daniel J. Nel
Recorded and produced by: Daniel J. Nel
LicenseAll rights reserved.
Tags
Recommendations