Ek is ’n “singer/songwriter” van die Weskus en my eerste passie is om mense met Lof en Aanbidding te begelei.
Ek het wel meer onlangs ook die kontemporêre mark betree en het pas my eerste “single” vrygestel: Droom van My.
Ek is voltyds in die bediening, maar wil ook graag meer mense met alle genres van musiek bereik.